Tuis 2017-09-13T15:23:59+00:00

“It’s more difficult to give money away intelligently than it is to earn it in the first place.”

Andrew Carnegie, Sakeman en Filantroop

“I had one idea that never changed in my mind – that you should use your wealth to help other people”

Chuck Feeney, Sakeman en Filantroop

Wie is ons

Amicus Trust SA is ‘n filantropiese diens wat donateurs in staat stel om ingeligte besluite oor hulle sosiale investering te neem en so seker te wees hulle donasies word aangewend vir projekte en instansies wat ‘n werklik verskil en ‘n meetbare impak maak. Lees meer

Amicus Portefeulje

Amicus Trust SA se eerste fokus is om ‘n werklike impak te maak ten opsigte van vaardigheidsopleiding en werkskepping in die groter Stellenbosch omgewing en die Kaapse Wynlande. Lees meer oor die projekte wat ons aanbeveel: Bergzicht Training | PYDA | Stellemploy

FAQ

Vra Amicus Trust SA ‘n fooi vir hulle diens? Hoe seker is ek my geld sal reg aangewend word? Sal my privaatheid respekteer word?

Kry hierdie en ander antwoorde hier