Maak ‘n Donasie

Maak ‘n Donasie 2017-05-22T16:55:33+00:00

Direkte inbetaling met EFT

Rekeningnaam Amicus Trust SA
Bank: ABSA, Stellenbosch
Takkode:632005
Rekeningnommer: 408 588 5019
Inskrywing: Jou epos-adres asb

  • Donateurs ontvang ‘n Art 18A Sertifikaat vir belastingvrystelling. Vul asb die vorm op hierdie bladsy in sodat ons die belasting-sertifikaat vir jou kan stuur
  • Nuwe SARS-toegewing: Skenkings tot 10% van belasbare inkomste kan jaarliks afgetrek word EN skenkings wat meer as dit is, kan oorgerol word na ‘n volgende belastingjaar.

Skenking van Aandele

Omdat al die instansies, asook Amicus Trust SA self ‘n geregistreerde Artikel 18A Weldaadsorganisasies is, is skenkings van aandele aan hierdie instansies via Amicus Trust SA vry van kapitaalwins-belasting.

Kliek hier vir meer besonderhede

Stuur vir ons jou inligting asb

Vir watter instansie moet jou donasie aangewend word (merk asb)