Belastingvrystelling: bestaande en nuwe SARS-toegewings vir donateurs

Belastingvrystelling: bestaande en nuwe SARS-toegewings vir donateurs

Die 10% belastingaftrekking: belangrike nuwe vergunning In die verlede kon ‘n donateur jaarliks donasies tot 10% van sy of haar belasbare inkomste aan een of meer geregistreerde PBO,s (Public Benefit Organization, dit is: ‘n instansie wat Art18A registrasie het) skenk en dit as aftrekking by die berekening van totale belasbare inkomste eis. SARS het so [...]

By | 2016-12-01T13:08:46+00:00 October 27th, 2015|Categories: Belastingvrystelling: bestaande en nuwe SARS-toegewings vir donateurs|0 Comments