Amicus Portefeulje

Amicus Portefeulje 2016-12-01T13:08:18+00:00

Amicus Trust SA se eerste fokus is om ‘n werklike impak te maak ten opsigte van vaardigheidsopleiding en werkskepping in die groter Stellenbosch omgewing en die Kaapse Wynlande. Lees meer oor die projekte wat ons aanbeveel deur op die logo onder te kliek: